Pilsen

Pilsen
Plzeň

Kaart Wapen
Vlag
 Land Flag of the Czech Republic Tsjeggië
 Provinsie Pilsen
 Koördinate 49°45′N 13°22′O / 49.750°N 13.367°O / 49.750; 13.367
 Stigting (eerste verwysing) 976
 Oppervlakte:  
 - Totaal 137,65 vk km
 Hoogte bo seevlak 452 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 170 322
 - Bevolkingsdigtheid 1 237/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +1 (MEST)
 Burgemeester Pavel Šindelář (ODS)
  Amptelike webwerf pilsen.eu

Pilsen (Tsjeggies: Plzeň) is die vierde grootste stad in Tsjeggië en die hoofstad van die gelyknamige streek. Die stad is ongeveer 90 km wes van Praag en het meer as 170 322 inwoners. Dit is in die weste van die historiese Boheme-streek geleë.

Die stad is wêreldberoemd vir sy bier. Josef Groll het die eerste Pilsner-bier in 1842 hier gebrou.

Pilsen en die Belgiese stad Mons is as die Europese Kultuurhoofstede van 2015 aangewys.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search